VN hier vir ambassade ontruiming!

Die swart joernalis, Andile Mngxitama, skryf op 12 Desember 2012 “Studente van revolusies is deeglik bewus daarvan dat “the revolution comes in the night like a thief”. Maar, sê hy, ‘n skrander student sien al die tekens lank voordat die revolusie uitbreek. Die maghebbers sien dit nie raak nie en is dan geskok en glo […]

VN hier vir ambassade ontruiming! Read More »