Vaandel Uitgewers | Boervolk | Siener van Rensburg

Johannesburg

Wêreldwye waansin…

Kyk ‘n mens na die gebeure wat daagsliks rondom ons en op die verskillende TV-nuuskanale afspeel, dan kry mens die aaklige gevoel dat ‘n wêreldwye waansin die mensdom beetgepak het. Die Internet-kommentator George King, skryf hieroor: “Die wêreld bevind hom in ‘n krisis; rampe tref ons om elke hoek en draai. Stortreëns verwoes landerye en

Wêreldwye waansin… Read More »

VN berei moontlik voor vir Mandela se begrafnis

Sedert die plasing van die blog-artikel, VN magte reeds in SA (12/7/2012), het ons talle versoeke ontvang vir opvolginligting met meer resente gegewens. Ons het sedertdien verskeie berigte ontvang dat daar in Kimberley-omgewing ‘n Fema-konsentrasiekamp bestaan, maar kon dit tot dusver nog nie bevestig nie. Indien van ons lesers dalk oor meer inligting (of selfs

VN berei moontlik voor vir Mandela se begrafnis Read More »