Posted on 606 Comments

Eskom skep werk vir sy Reënboognasie

Onderstaande inligting is van werkers by Eskom, asook ander persone in die kragopwekkingsbedryf ontvang. Omdat die bekendmaking van die gegewings sekere persone se werksposisie kan benadeel, verstrek ons geen name nie. Ons is dankbaar vir hul samewerking wat ons in staat stel om hierdie belangrike inligting aan ons mede volksgenote oor te dra. Continue reading Eskom skep werk vir sy Reënboognasie

Posted on 29 Comments

Nugter Denker – so lyk die waarheid

‘n Persoon met die skuilnaam, “Nugter Denker”, paradeer van verlede week af op die Internet en braak gal oor die nag van die lang messe wat “een groot bedrogspul” sou wees.  Continue reading Nugter Denker – so lyk die waarheid

Posted on 14 Comments

As goed en sleg plekke ruil

Deesdae is dit ‘n alledaagse verskynsel om in gesprekke te hoor hoedat “sleg” opgehemel word as “goed”, en andersom. En as jy dit durf waag om te sê dis uit die bose, word jy dadelik uit die geselskap geboender as ‘n verregse ekstremis. Want sien, diegene wat tot insig gekom het dat alles wat onder die ou bedeling “verkeerd” was nou “reg” is, is tog almal gesiene, voorbeeldige, ja, en meestal ook getroue “kerkmense” – m.a.w. “goeie mense”. Wie en wat is ‘n “goeie mens”? Selfs ons Messias het gesê net die Vader is “Goed”. Continue reading As goed en sleg plekke ruil

Posted on 49 Comments

Om die duisternis lief te hê

Liewe vriende, ter wille van ons almal se gemoedsrus en vrede, het ek besluit om Lukas Mocke se laaste kommentaar persoonlik op die blog te beantwoord. Sy beheptheid met die swart barbaar is simtomaties van ons tyd, en dit kom algemeen voor by veral predikante, die media, liberaliste en gebreinspoelde kerklidmate. Miskien help dit bloggers wat nie meer in die kerk tuis voel nie, maar ook nie meer weet herwaarts of derwaarts nie. Continue reading Om die duisternis lief te hê