Daar word die afgelope dae druk in die korporatiewe media en veral op sosiale media gepraat van die moontlikheid dat ons ons op die vooraand van die Derde Wêreldoorlog bevind.
Ons het oor die naweek inligting geplaas wat ons ontvang het in verband met die instroming van derduisende immigrante in Europa en dat dit eintlik maar ‘n Moslem-skelmstreek is om