
In 1920 het Siener aan dr. Servaas Rossouw ‘n voorspelling gemaak oor die uitbreek van die aanstaande (Derde) Wêreldoorlog. ‘n Kopie daarvan is in 1992 agter ‘n deurkosyn in Alberton ontdek (Die Transvaler, 22 Januarie 1992) waar dit deur ‘n vorige eienaar (vermoedelik gedurende die 2de Wêreldoorlog) versteek is. Genl. Jan Smuts het destyds almal vervolg het wat inligting oor Siener versprei het. Continue reading Derde Wêreldoorlog — Britse staatsleier moet éérs sterf