I benefited from apartheid and I rejoice in it!

Roger Young (40) van Kaapstad en Leonard Shapiro (52) het ‘n T-hemp ontwerp waarmee hulle reken hulle groot dinge gaan bereik. Op die T-hemp staan gedruk: I benefited from Apartheid. Dis mense soos hierdie twee wat rassehaat aanblaas. Hulle bereik niks anders nie. Young sê die blankes moet erken dat hulle bevoordeel is deur apartheid. […]

I benefited from apartheid and I rejoice in it! Read More »