Die afgelope tyd word daar op hierdie forum intens gesprek gevoer rondom die persoon van Jesus Christus (Yashua Messiah). Sommige deelnemers beweer dat alle verwysings na Hom in die OT
Ek glo nie ons as aarsdse skepsels sal ooit met ons beperkte menslike verstand eers naasteby ‘n begrip kan vorm van die aard, wese, karakter en persoonlikheid van die Almagtige