Die hele wêreld is omgeploeg
Ons het op 28 Maart ‘n artikel oor Roger Teale geplaas waarin hy vir ons vyf belangrike tekens gegee en dinge genoem het wat ons in ‘n tyd van groot benoudheid sou ondervind.
Die hele wêreld is omgeploeg Read More »
Vaandel Uitgewers | Boervolk | Siener van Rensburg
Ons het op 28 Maart ‘n artikel oor Roger Teale geplaas waarin hy vir ons vyf belangrike tekens gegee en dinge genoem het wat ons in ‘n tyd van groot benoudheid sou ondervind.
Die hele wêreld is omgeploeg Read More »
(dit is reeds 25 jaar gelede beplan) Dis geen geheim nie dat die Kommuniste hulle optrede lank vooruitbeplan. Cyril Ramaphosa en sy trawante het dit dan ook gedoen. Die meeste van ons is wel bewus van Ramaphosa se “padda-kook-metode”, maar hoeveel van ons is bewus daarvan dat hy ’n tydperk daaraan gekoppel het, nl. 25 jaar?
Die wit padda kook-tydperk Read More »
Die liberale digter en skrywer, Tom Gouws, is nie net ‘n opperste vyand van die Boervolk nie, maar het ook ‘n ewige hekel in Siener van Rensburg se gesigte. Ek haal hom aan: “Ons weet wat met die Boeremag gebeur het, en waar hulle hulle nou bevind. Bloot op grond hiervan moes al die goedgelowige
Suid-Afrika: die nuwe Kanaän? Read More »
Met hierdie artikel wil ons probeer om aan u sover moontlik ‘n volledige profetiese prentjie te skets van die uitstaande voorspellings wat in die nabye toekoms nog vir ons voorlê. Om dit te kon doen, was dit nodig om professieë waaroor daar hier al dikwels geskryf is, weer aan te haal, want dis eers dan
Dit sal vinnig gebeur Read More »
Nasionale Intelligensie, die polisie en die ANC besef vandag dat hulle hul heeltemal met Siener van Rensburg se visioene misreken het. Met die verskyning van die eerste publikasies oor sy gesigte in 1992/93 was hulle oortuig daarvan dis sommer ‘n klomp snert en dat die volk hulle glad nie daaraan sou steur nie, en so
Veiligheidsmagte het hulle met Siener misreken Read More »
Johanna het gepraat van die hongersnood wat kom en Siener het gepraat van die kospotte wat leeg staan. In Amerika ondervind hulle die ergste droogte en hitte in 50 jaar, met die gevolg dat hul oesskatting dramaties afgeneem het. In die verlede was dit die VSA wat hul graan reserwes aan die inwoners in Afrika
Die afgelope weke het ons almal die nuus dopgehou wat oor die stakings gehandel het en ons het onwillekeurig (dié van ons wat daarvan geweet het) gedink aan Johanna Brandt en wat sy gesê het oor stakings wat sou kom: “Klein stakings sal oorgaan in groter stakings; groter stakings sal aanleiding gee tot losbandigheid en
Johanna Brandt: stakings, rewolusie en hongersnood Read More »
Daar word beraam dat waterskaarste wêreldwyd ‘n geweldige impak gaan hê op voedselproduksie teen 2040 en moontlik sal mense stelselmatig moet oorgaan na ‘n vegetariese leefwys. Tans bestaan sowat 20% van die mensdom se dieet uit proteiene van dier-produkte maar om die huidige bevolkingsgroei te handhaaf teen 2050, sal hierdie vebruik moet daal na 5%.
Vleislose sameswering Read More »
Die afgelope tyd gaan daar byna nie ‘n dag verby dat ons nie ‘n gesig van Siener van Rensburg in vervulling sien gaan nie. Maar hy het dit presies net so voorspel: “Daar kom ’n tyd dat ek weer baie in die nuus sal wees. In daardie tyd sien ek baklei ons nog onder mekaar,
Siener: Wat wag nou op ons? Read More »