Posted on 6 Comments

Nuwe Hervorming – die pad na die afgrond

–Onder leiding van Sakkie Spangenberg en Dr. Piet Muller het die “Nuwe Hervormers” in 2002 begin om in die media te verkondig dat die “Evangelies van Matteus, Markus, Lukas en Johannes ’n “vals beeld” van die Messias (Jesus) gee. Continue reading Nuwe Hervorming – die pad na die afgrond

Posted on 166 Comments

Anti-rassisme, anti-apartheid, gays – die 3 pilare van die NWO Kerk

Die hedendaagse Kerk dra geen kennis meer van die drie pilare waarop die Skrif berus nie, nl.  die 10 Gebooie, die Verbonde en Kájafas se profesie dat “één man (ons Heiland)  vir die volk sou sterwe. En nie alleen vir die volk nie, maar ook om die verstrooide kinders van God tot ‘n eenheid saam te voeg.” − Joh. 11:50,52. (Kájafas bevestig hier wat Jakobus in sy sendbrief skrywe, nl. dat hy dit rig “…aan die twaalf stamme wat in die verstrooiing is.” Net so skryf Petrus ook “…aan die vreemdelinge van die verstrooiing in Pontus, Galásië, Kappadocië, Asië en Bithínië, (wat) uitverkore (is) volgens die voorkennis van God die Vader).

Die Kerk het hierdie 3 pilare verruil vir drie uit die NWO se Handboek van Menseregte − anti-apartheid, gays en anti-rassisme; en al drie roteer om dieselfde lengte-as, nl. naasteliefde. (Ons kom later terug na die begrip “naasteliefde”). Continue reading Anti-rassisme, anti-apartheid, gays – die 3 pilare van die NWO Kerk