Posted on 1 Comment

Polisiestaat is hier!

groepe gewapende polisie

Ongeveer 2500 Militêre standaard pantser voertuie is onlangs aan die Amerikaanse Polisie oorhandig. Dit wil vookom of die Amerikaanse polisie al hoe meer soos die weermag lyk. Net laasjaar het die DHS (Department of Homeland Security) meer as 450 miljoen rondtes ammunisie aangekoop en daar is nou onlangs beslis op ‘n verdere 750 miljoen rondtes. Die redes aangevoer is hoofsaaklik opleiding en om die komende verkiesing te behartig. ‘n Opledings gids vir militête polisie magte getiteld Civil Disturbance Operations (2006) riglyn egter die prosedures in geval van burgelike opstand en dit wil voorkom of die Amerikaanse polisie en weermag in werklikheid voorberei vir groot skaalse opstande.