Posted on 48 Comments

Die gety is besig om te draai!

Onthou u nog toe FW de Klerk sy lyf profeet gehou en met basuingeklank daar in die vroeë negentigs aangekondig het hoe hy Suid-Afrika ‘onomkeerbaar’ gaan verander; nou skrik hy skielik vir sy eie mismaaksel, want nou is die gety aan die verander, die wiel besig om te draai en sy onomkeerbare Judaskus word voor sy oë omgekeer. Daar is ‘n ‘opstanding’ besig om plaas te vind… Continue reading Die gety is besig om te draai!

Posted on 22 Comments

Dowes, blindes van Volkswa afgeboender

Onderstaande e-pos is anoniem aan ons gestuur:

Baie blankes wat ontnugter voel oor Adriaan Snyman se uitsprake, wil nou terugsit.  ek kan dit verstaan want die man en sy organisasie is totaal onskriftuurlik.  Hy het soveel van ou Siener se goed totaal verdraai en die pervert is nou besig om dit net stilletjies weereens te draai om homself te pas… Continue reading Dowes, blindes van Volkswa afgeboender