Posted on 3 Comments

Ope vraag aan alle liberale: Wat is julle voorstel vir ‘n oplossing?

Zuma&Zille

In ‘n artikel in Rapport van 27 Sept. 2012 het ‘n sekere Abel Pienaar ‘n mooi opstelletjie geskryf waarin hy ‘n oplossing vir vandag se probleme in die land aan ons voorlê.  Hy vra onder meer die vraag:

“Hoe sou ‘n meer menslike samelewing lyk, wat in harmonie leef? Is dit ooit vir ons moontlik om meer gelyk en menslik te leef?” Continue reading Ope vraag aan alle liberale: Wat is julle voorstel vir ‘n oplossing?