Media moet sak skud vir geliefde Madiba

Hierdie artikel is ’n kort verslag van ’n paar hoogtepunte uit die Mandela-sirkus wat nou al ’n paar jaar lank toeskouers van oor die ganse wêreld na die Madiba-tent toe lok. In die goeie ou dae sou die Boswell-sirkus wat wou gegee het om sulke kaliber narre, grapjasse en kulkunstenaars te hê om die mense […]

Media moet sak skud vir geliefde Madiba Read More »