As goed en sleg plekke ruil

Deesdae is dit ‘n alledaagse verskynsel om in gesprekke te hoor hoedat “sleg” opgehemel word as “goed”, en andersom. En as jy dit durf waag om te sê dis uit die bose, word jy dadelik uit die geselskap geboender as ‘n verregse ekstremis. Want sien, diegene wat tot insig gekom het dat alles wat onder […]

As goed en sleg plekke ruil Read More »