Posted on 166 Comments

Anti-rassisme, anti-apartheid, gays – die 3 pilare van die NWO Kerk

Die hedendaagse Kerk dra geen kennis meer van die drie pilare waarop die Skrif berus nie, nl.  die 10 Gebooie, die Verbonde en Kájafas se profesie dat “één man (ons Heiland)  vir die volk sou sterwe. En nie alleen vir die volk nie, maar ook om die verstrooide kinders van God tot ‘n eenheid saam te voeg.” − Joh. 11:50,52. (Kájafas bevestig hier wat Jakobus in sy sendbrief skrywe, nl. dat hy dit rig “…aan die twaalf stamme wat in die verstrooiing is.” Net so skryf Petrus ook “…aan die vreemdelinge van die verstrooiing in Pontus, Galásië, Kappadocië, Asië en Bithínië, (wat) uitverkore (is) volgens die voorkennis van God die Vader).

Die Kerk het hierdie 3 pilare verruil vir drie uit die NWO se Handboek van Menseregte − anti-apartheid, gays en anti-rassisme; en al drie roteer om dieselfde lengte-as, nl. naasteliefde. (Ons kom later terug na die begrip “naasteliefde”). Continue reading Anti-rassisme, anti-apartheid, gays – die 3 pilare van die NWO Kerk

Posted on 11 Comments

Olimpiese Spele – okkultiese simbole

https://www.youtube.com/watch?v=Ry6jLq6UkUk

Die opening van die Olimpiese Spele het niks met sport te doen gehad nie.  Dit was van begin tot einde  ‘n heidense plegtigheid deurtrek met okkultiese simbole. Terselfdertyd was dit sommer ook die amptelike afskop vir die Nuwe Wêreldorde wat nou ons voorland is.

Baie mense het laat weet hulle kon nie kop of stert daarvan uitmaak nie.

Kyk gerus na hierdie video en  u sal geskok wees om te besef dit was niks anders as  ‘n goddelose wydingseremonie aan die gode van Olimpus nie!

Hier is die skakel na nog ‘n interessante video, waarin bespiegel word oor ‘n moontlike kernaanval tydens die Spele:

 

 

http://www.youtube.com/watch?v=ENj_egX1Flc&feature=youtu.be
Posted on 5 Comments

Die Gruwel in ons midde!

In Suid-Afrika was dit die kerk wat heel eerste ‘n broederlike hand na die ‘verworpe’ ANC toe uitgesteek het. Hy het hulle selfs daar by Dakar in die geheim gaan bearbei om hulle vir Comrade Jesus te wen, en dit het waarlik vrugte afgewerp, want sedertdien gaan daar nie ‘n dag verby nie, of sy Naam is op hulle lippe. Hulle (Zuma inkluis) staan selfs Sondae op die preekstoele om die wittes meer van Hom te leer! Continue reading Die Gruwel in ons midde!