Bank maak gereed vir noodsituasie

Ons het verlede week betroubaar verneem dat een van die grootste banke in Suid-Afrika op ‘n direksievergadering (en in opdrag van ‘n swart direkteur) planne bespreek het om die noodsituasie (emergency situation) wat met die amptelike aankondiging van Mandela se dood en begrafnis, landswyd sal ontstaan, die hoof te bied.

Bank maak gereed vir noodsituasie Read More »