Agtergrond Toe Nelson Mandela op Woensdag 26 Januarie tot die Milpark-hospitaal toegelaat is, is daar ‘n sluier van geheimsinnigheid oor alles getrek – geen foto’s of beelmateriaal van hom is
Anders as in die verlede wanneer Nelson Mandela hospitaal toe geneem is vir routine ondersoeke, was die land gister (26 Januarie) in rep en roer nadat dit bekend geword het