Posted on 340 Comments

Hoekom ‘n tweede Bloedrivier?

Ek dink ons almal ken in breë trekke die gebeure wat op 16 Desember 176 jaar gelede afgespeel het. Daarom wil ek hier eerder kyk na die agtergrond van daardie gebeure. Hoekom het dit plaasgevind? Hoekom was ‘n Bloedrivier nodig? Hoekom het niks sedertdien verander nie? Hoekom het die Trekkers geglo hulle is Israel in Egipte, en ten slotte, wat is die betekenis van die Gelofte vir ons as Boervolk? Continue reading Hoekom ‘n tweede Bloedrivier?

Posted on 40 Comments

Die dier uit die see

Op 18 Julie, was dit Nelson Mandela se verjaarsdag en miljoene mense dwarsoor die ganse planeet het andermaal 67 minute bestee om die aantal jare wat hy ‛spandeer het om die wêreld ’n beter plek te maak’, te vier. Continue reading Die dier uit die see