
Op ‘n vraag van mnr. Boy Mussmann aan Siener wanneer die Derde Wêreldoorlog gaan uitbreek, was sy antwoord: “Handelinge 1:7 sê vir ons — ‘Dit kom jul nie toe om die tye en geleenthede te weet wat die Vader deur sy eie mag bepaal het nie…’ Daarom noem ek nie vir julle ’n datum nie, maar ek noem vir julle die tekens en daaraan sal julle weet wanneer die Derde Wêreldoorlog gaan uitbreek.” Continue reading Siener: Ek noem vir julle die tekens