Posted on

Geneties Aangepaste koeimelk ontwikkel vir borsvoedmelk

In ‘n poging om alternatiewe bronne vir borsvoedmelk te ontwikkel, asook die verryking van bestaande babamelk het  ‘n span wetenskaplikes onder leiding van Professor Ning Li, die eerste suksesvolle kombinering van menslike gene met koei in ‘n eksperiment uitgevoer. Daar is tans nog heelwat kritiek oor die swak gehalte van “formulemelk” (babamelk); en hierdie nuwe produk mag dalk net die oplossing wees. Continue reading Geneties Aangepaste koeimelk ontwikkel vir borsvoedmelk

Posted on

Geneties-aangepaste voedsel veroorsaak kankergewasse in rotte

‘n Franse span deskundiges, onder leiding van ‘n molekulêre bioloog Gilles-Eric Seralini het na ‘n 2 jaar lange studie op rotte tot die gevolgtrekking gekom dat Geneties-aangepaste (GA) mielies gewasse en skade aan verskeie organe veroorsaak. Continue reading Geneties-aangepaste voedsel veroorsaak kankergewasse in rotte