Boervolk teen die Nuwe Wêreld Orde
Die industriële rewolusie het in die 18de en 19de eeu ‘n geweldige impak gehad op die ideologieë van ‘n Eenwêreldregering. Ontwikkelings in verskeie gebiede soos fisika, chemie, wiskunde en metalurgie het die fondamente gelê vir die 20ste eeu, asook die moontlikheid en potensiaal van wêreldheerskappy. H.G. Wells, ‘n lid van die “Fabian Society”, meld onder […]
Boervolk teen die Nuwe Wêreld Orde Read More »