Geneties Aangepaste koeimelk ontwikkel vir borsvoedmelk
In ‘n poging om alternatiewe bronne vir borsvoedmelk te ontwikkel, asook die verryking van bestaande babamelk het ‘n span wetenskaplikes onder leiding van Professor Ning Li, die eerste suksesvolle kombinering van menslike gene met koei in ‘n eksperiment uitgevoer. Daar is tans nog heelwat kritiek oor die swak gehalte van “formulemelk” (babamelk); en hierdie nuwe […]
Geneties Aangepaste koeimelk ontwikkel vir borsvoedmelk Read More »