Posted on 122 Comments

500 000 sal Johannesburg invaar…

Die swarte in Suid-Afrika het oor die afgelope 400 jaar ‘n identiteitskrisis beleef soos geen ander nasie ter wêreld nie. Maar, soos altyd, was die witman daar om tot sy redding te kom en hom trapsgewyse te help om op die statusleer boontoe te klouter. Met die Groot Trek was hy sommer net nog “kaffer”; later van tyd het hy gevorder tot “Naturel” (natuur-el, natuurgod). Eers toe die NP in 1948 oorneem, is hy verhef tot die status van “Bantoe” ― dr. H.F. Verwoerd was, nogal ironies, die minster van Bantoesake. Continue reading 500 000 sal Johannesburg invaar…

Posted on 6 Comments

2de ope brief aan Cemoné

My liewe Cemoné

‘n Vriendin het aan my die “ope brief” gestuur wat daardie man van Beeld (Basson) op 30 Oktober vir jou geskryf het (Ope Brief); en ek was so bitterlik ontsteld oor die manier waarop hy jou in sy brief beledig, te nagekom en seergemaak het, dat ek besluit het om self ‘n brief aan jou te skryf, want hierdie saak het ook ‘n “anderkant” wat daardie man te papbroekig is om selfs net te noem. (Ek verwys na hom as “daardie man”, want praat ek van hom as “daardie oom”, beteken dit ek respekteer hom; en respek, my kind, kom nie vanself nie, jy moet dit “verdien”!) Continue reading 2de ope brief aan Cemoné