Posted on 6 Comments

UHURU — Lesse van gister en vandag

Gister: Frankryk 1 Junie 1832 — op hierdie dag sterf die linkse vryheidsvegter, genl. Jean Maximilien Lamarque, aan cholera. Hy was die groot ikoon van die sogenaamde verdrukte, agtergeblewenes in Frankryk. Onmiddellik na sy dood en begrafnis breek die Junie-1832 Rebellie uit toe tienduisende Lamarque-aanhangers op ’n moord- en plundertog die strate van Parys invaar. Continue reading UHURU — Lesse van gister en vandag

Posted on 10 Comments

Islam

(Uittreksel uit die vaandeldraer)
[Skryf in op ons nuusbrief]

In Brittanje beplan die Moslems teen die Kruisvaarders om ‘n veldtog van stapel te stuur om twaalf Britse stede te verander in onafhanklike Islamstate. Die stede is Birmingham, Bradford, Derby, Dewsbury, Leeds, Leicester, Luton, Manchester, Sheffield en Waltham Forest in die Noordooste van London, asook die Tower Hamlets in Oos-Londen.

Continue reading Islam