Fatima

Profete en Profesieë (Deel II)

Baba Vanga Vangelia Pandeva Dimitrova, beter bekend as Baba Vanga, was ‘n blinde Bulgariese mistikus en kruiedokter. Volgelinge en dissipels van haar het geglo sy beskik oor verskeie bonatuurlike gawes.

Lees Meer »