Posted on

Die Gelofte-belydenis

Op Woensdag 16 Desember 2015 sal die wat daartoe geroep is, die nasate van die Trekvolk, nie net weer die Gelofte aflê nie, maar daardie dag ook as ‘n Sabbatdag deurbring, terwyl die wat nie daartoe geroep is nie, Versoeningsdag saam met die vyand sal vier. Continue reading Die Gelofte-belydenis

Posted on 25 Comments

Neef Rudolf, hoor die kiewiete…

Op 5 Aug. verlede jaar het ons al gesê dat ‘n wêreldwye waansin die mensdom beetgepak het; en sedertdien het niks verander nie — inteendeel, dit vererger net by die dag! Oraloor heers daar meer onsekerheid, meer vrese, angs, smart, pyn en lyding; sien ons meer geweld. chaos, anargie en ‘n wolk van duisternis oor die dag van môre. Continue reading Neef Rudolf, hoor die kiewiete…

Posted on 10 Comments

Die Gelofte – FA Venter se profesie

Op Vrydag 16 Desember 2011 sal die Boervolk nie net sy 173ste Gelofte aflê nie, maar ook hierdie dag as ‘n Sabbatdag deurbring, terwyl die res van die volk Versoeningsdag saam met die vyand sal vier.  Die bekende Afrikaanse skrywer, FA Venter, het dit in November 1966 in sy boek oor die Groot Trek, Gelofteland, net so geprofeteer. Continue reading Die Gelofte – FA Venter se profesie