F.W.

Julle land is ‘n wildernis!

Die tekens was lankal daar, ons het dit gesien, maar ons wou dit nie glo nie, ook wou ons dit nie hoor nie, en nog

Siener van Rensburg het reeds 80 jaar gelede al hierdie verraad en oorgawe voorspel; maar hy het ook ‘gesien’ sy volk neem dinge in eie hande vir daardie laaste, verbete stryd. Hierdie boek vertel u daarvan…

Verskeie Publikasies