Siener se gebeurelyn vir ons dag
Ons staan nou voor ‘n tydperk in ons geskiedenis soos ons miskien laas met die Tweede Vryheidsoorlog beleef het, en daar is bitter min verskil.
Siener se gebeurelyn vir ons dag Read More »
Vaandel Uitgewers | Boervolk | Siener van Rensburg
Ons staan nou voor ‘n tydperk in ons geskiedenis soos ons miskien laas met die Tweede Vryheidsoorlog beleef het, en daar is bitter min verskil.
Siener se gebeurelyn vir ons dag Read More »
Die tekens was lankal daar, ons het dit gesien, maar ons wou dit nie glo nie, ook wou ons dit nie hoor nie, en nog minder wou ons daaroor praat. Horende doof en sienende blind het ons net voortgeploeter, en desperaat vasgeklou aan die laggend kavalier, FW, se bemoedigende woorde doer in Junie 1994 toe
Julle land is ‘n wildernis! Read More »
Eskom het onder groot druk op Vrydag 8 Augustus 2014 hom kontrakueel daartoe verbind om sy werkers vir twee jaar ‘n salarisverhoging van 8.5% te betaal. Dit was al manier hoe hy ‘n landswye staking kon afweer. In die kontrak is daar ook voorsiening gemaak vir ‘n 10-12 persent bonus, asook ‘n huissubsudie (toelaag) van
Eskom, vasbeslote verwoestings Read More »
Eskom het vandag aan al sy werkers landswyd ‘n e-pos gestuur waarin bekend gemaak is dat daar vanjaar geen salarisverhogings of bonusse uitbetaal sal word nie. Werkers het tot dusver sonder uitsondering elke Juliemaand salarisverhogings gekry. Die bestuur sal dit nou eers weer volgende jaar oorweeg.
Eskom, geen bonusse, geen verhogings Read More »
Onderstaande inligting is van werkers by Eskom, asook ander persone in die kragopwekkingsbedryf ontvang. Omdat die bekendmaking van die gegewings sekere persone se werksposisie kan benadeel, verstrek ons geen name nie. Ons is dankbaar vir hul samewerking wat ons in staat stel om hierdie belangrike inligting aan ons mede volksgenote oor te dra.
Eskom skep werk vir sy Reënboognasie Read More »
Eskom se vermoë om die land van voldoende elektrisiteit te voorsien, het nou so ‘n kritieke stadium bereik dat ‘n woordvoerder van die kragvoorsiener Donderdagoggend op RSG erken het dat hulle alles in hul vermoë doen om ‘n totale ineenstorting van die netwerk te probeer keer. En dit, terwyl die winter maar pas begin het.
Swartkrag, Xenofobie en Sarel Cilliers Read More »
Daardie selfde aand wat Malema en sy EFF verlede jaar op 21 Augustus uit die parlement geboender is, het hy wraak gesweer met ‘n revolusie. Die volgende dag het hy sy eenjaar-plan aangekondig en Suid-Afrikaners gewaarsku om voor te berei vir die offers wat gevra gaan word met die EFF se “beplande revolusie”.
Kliphelde, Eskom en die revolusie Read More »
Vooraf: Van die mededelings in hierdie skrywe kom uit vorige blog-plasings, e-posse, City Press en Internetberigte. Maar die heel belangrikste inligting is verkry van ‘n familielid wat 35 jaar lank by Eskom werksaam was. Hy het ons enkele dae gelede laataand geskakel met die volgende woorde: “Alles wat julle van Eskom gehoor of in die
Die helfte is ons nimmer vertel Read More »
“Daar is iets nie pluis omtrent die huidige landswye kragonderbrekings nie; iets wat maak dat ek net nie die kloutjie by die oor kan bring nie; en ek kry al hoe meer die gevoel dat die gevaarligte wat nou skielik so aanhoudend flikker vir ons méér wil sê as net dat die kragnetwerk te enige
Die nag kom nader… Read More »
Sowat ses jaar gelede het ‘n vriend van Bloemfontein in Mosselbaai by my opgedaag met ‘n aantal bandopnames deur Ryno Opperman wat wyle Frikkie Botha aan my nagelaat het. Ek het dit weggesit met die gedagte om later daarna te luister. Maar intussen het ons na Ladismith verhuis en die bande het in een van