Kan die geskiedenis van 102 jaar gelede hom dalk herhaal na die koelbloedige moord op die Russiese ambassadeur Andrey Karlov, in die Turkse hoofstad Ankara, op Maandag 19 Desember 2016?
‘n Oostenryker, Richard von Coudenhove-Kalergi, het in 1922 die Pan-Europeanbeweging gestig met die uitsluitlike doel om Europa met die gekleurde rasse van die wêreld te integreer en te verbaster. In