Posted on 15 Comments

Engeland se stoel is leeg

Siener van Rensburg het in een van sy gesigte voorspel dat ’n vrou op die Britse troon in die tyd wanneer die Derde Wêreldoorlog in wording is, sal wegraak – m.a.w. sy sal te sterwe kom vóórdat die oorlog in volle gang is. Continue reading Engeland se stoel is leeg

Posted on 73 Comments

Siener se Donker Tyd: van korte duur?

Tant Bessie van Rooyen van Hennenman skryf dat Siener by geleentheid aan haar skoonvader die volgende gesê het: “Wanneer ons Donker Tyd begin, sien ek ‘n swart slang pik na die vrou op die troon oorkant die water en sy raak weg (Koningin Elizabeth). Dan begin ons moeilikheid hier in Johannesburg met bomme wat ontplof. Continue reading Siener se Donker Tyd: van korte duur?

Posted on 23 Comments

Vir dié wat weet!

In 1916 sê Siener aan sy dogter om sy gesigte neer te skryf, “want in daardie tyd (wanneer die volk in groot nood verkeer) sal die een sê ek het so gesê, die ander ek het sus gesê. Skryf dit neer sodat almal kan weet!” Continue reading Vir dié wat weet!