Posted on 212 Comments

Engeland — geweld gepaard met huigelary

Die nuwe premier van Engeland, Boris Johnson, het belowe om (“lewe of dood”) die Europese Unie teen 31 Oktober 2019, met of sonder ’n onttrekkingsooreenkoms, te verlaat. Continue reading Engeland — geweld gepaard met huigelary

Posted on 76 Comments

Katie Hopkins se profesie vir Suid-Afrika

Aan die begin van 2018 besoek die Britse konserwatiewe media persoonlikheid, rubriekskrywer en sakevrou, Katie Hopkins, Suid-Afrika om die plaasmoorde te kom ondersoek. Continue reading Katie Hopkins se profesie vir Suid-Afrika

Posted on 73 Comments

Siener se Donker Tyd: van korte duur?

Tant Bessie van Rooyen van Hennenman skryf dat Siener by geleentheid aan haar skoonvader die volgende gesê het: “Wanneer ons Donker Tyd begin, sien ek ‘n swart slang pik na die vrou op die troon oorkant die water en sy raak weg (Koningin Elizabeth). Dan begin ons moeilikheid hier in Johannesburg met bomme wat ontplof. Continue reading Siener se Donker Tyd: van korte duur?

Posted on 3 Comments

Begin van Engeland se ondergang?

In een van sy laaste visioene het Siener ‘n gesig gehad waarin hy gesien het hy stap in die nag na sy broer Piet wat net oorkant die Makwassie-spruit woon. Daar begin toe groot reëndruppels val, en die Goddelike persoon (in die grys klere) verskyn weer aan hom en vra of hy die onweerswolke sien, twee aan die oostekant, twee aan die noordekant, twee aan die westekant en een aan die suidekant. Die Persoon sê toe vir hom dis die sewe plae wat God gelyktydig beskik het wat oor Engeland sal kom. Continue reading Begin van Engeland se ondergang?

Posted on 18 Comments

Dood en verwoesting oor Engeland

Terwyl ek die afgelope maande weer Siener van Rensburg se gesigte deurgewerk het vir ‘n nuwe boek waarmee ek tans besig is (In die loopgraaf), het ek op ‘n baie interessante, maar ook ontstellende visioen afgekom wat hy presies een jaar na Nelson Mandela se geboorte dag op 18 Julie 1919 gesien het, en wat, volgens een van die belangrike simbole in die gesig, nl. rooi osse,  in Engeland gaan afspeel. Continue reading Dood en verwoesting oor Engeland