Aan die begin van 2018 besoek die Britse konserwatiewe media persoonlikheid, rubriekskrywer en sakevrou, Katie Hopkins, Suid-Afrika om die plaasmoorde te kom ondersoek.
Vandag presies 116 gelede het die Tweede Vryheidsoorlog begin (11 Oktober 1899.) En byna drie jaar lank het ‘n handjievol “agterlike kruisband- en velbroekdraers” (Lord Roberts se woorde) die magtige