Posted on

Satan en die Heilige Name

In opvolg van my vorige artikel in verband met die ‘Heilige Name’ dink ek nie daar behoort enige twyfel te wees dat die Naam van die Almagtige aan sy volk bekend was nie. In die Geskrifte van Moses, die Psalms van Dawid en die profete is daar genoegsame bewyse hiervan. Continue reading Satan en die Heilige Name

Posted on 115 Comments

Die Bybel — ‘n versameling mites?

Hand aan hand met die hedendaagse vrysinnige denkers se beskouing dat daar geen Opperwese bestaan nie, dat die “God van die Bybel” net ‘n beeld en skepping van die mens se verbeelding is en dat sy wette en verordeninge daarom geen plek meer het in ‘n demokratiese bestel nie, het hierdie hemelbestormers noodwendig ook die outentisiteit van sy Woord verwerp as bloot net ‘n versameling mites. Continue reading Die Bybel — ‘n versameling mites?

Posted on 42 Comments

Trek die Swaard van Elohim!

(Hierdie artikel het in Maart 2009 in Die Vaandeldraer verskyn. Sedertdien het die aanslag teen ons volk so drasties toegeneem, dat ek besluit het om dit weer te plaas, want nou, meer as ooit te vore, is dit absoluut nodig dat ons nie langer sal aarsel om die swaard van die Almagtige te trek en die vyand genadeloos dood te slaan nie!) Continue reading Trek die Swaard van Elohim!