
Ek glo nie ons as aarsdse skepsels sal ooit met ons beperkte menslike verstand eers naasteby ‘n begrip kan vorm van die aard, wese, karakter en persoonlikheid van die Almagtige Skepper, of sy Seun óf die Heilige Gees nie. Wat ons in die Skrif van Hulle lees, is maar ‘n flou afskynsel van die werklikheid. Want in die eerste plek kan ons nie eers ‘n vae idee vorm van die Dimensie waarin hulle Bestaan en Optree nie. In hierdie lewe sal ons sal dit nooit ten volle kan begryp nie. Continue reading Daar is drie wat getuig in die hemel