Posted on 13 Comments

Mandela – verdere inligting

Ons het intussen van ‘n senior bewaarder verneem dat hy verlede jaar ‘n gevangene moes bewaak in 1 Militêre Hospitaal. Die hospitaal was toe reeds in ‘n uiters swak toestand, maar hy het ook bevestig dat dit oor die beste fasiliteite beskik vir die balsem van lyke.

Continue reading Mandela – verdere inligting

Posted on 9 Comments

Mandela – die einde?

Anders as in die verlede wanneer Nelson Mandela hospitaal toe geneem is vir routine ondersoeke,  was die land gister (26 Januarie) in rep en roer nadat dit bekend geword het dat hy glo weer vir ‘n “routine-ondersoek” na die Milpark-hospitaal geneem is. Inligting wat ons bekom het dui egter daarop dat sy toestand kritiek is, en dis ook hoekom familielede, vriende en selfs die ANC lelite-korps gister van oor die hele land na Milpark toe gestroom het.

Continue reading Mandela – die einde?