Posted on 36 Comments

Onbeskut, haweloos en ingeperk

In 1990 het die verloopte Afrikanerbond en hulle agterryers vir ons gesê apartheid is ’n sonde omdat ons in God se oë almal dieselfde is en daarom ook mekaar se gelykes. Al het die Almagtige self verklaar dat Hy soort volgens soort gemaak het en dat hulle nie mag verswaer nie. Continue reading Onbeskut, haweloos en ingeperk

Posted on 138 Comments

Ebola: die gees van verskrikking?

Ebola

In die laat negentigerjare  het ons ‘n “profetiese”? droomgesig van ‘n dame in Lusaka, hoofstad van Zambië ontvang. (Ons het ongelukkig nie die datum aangeteken nie, maar dit kort daarna in Die Vaandeldraer gepubliseer). In die droom het sy gesien hoe vragmotors vullissakke waarin lyke gestop was aan die buitewyke van Lusaka aflaai, terwyl ander vragmotors met wipbakke vragte kalk oor die sakke gestrooi het. Continue reading Ebola: die gees van verskrikking?

Posted on 170 Comments

Wêreldwye waansin…

Kyk ‘n mens na die gebeure wat daagsliks rondom ons en op die verskillende TV-nuuskanale afspeel, dan kry mens die aaklige gevoel dat ‘n wêreldwye waansin die mensdom beetgepak het. Continue reading Wêreldwye waansin…