Die land het in die afgelope paar maande progressief in ’n toestand van feitlik totale anargie verval. Statistiese gegewens toon dat daar net hierdie jaar reeds sowat 3 000 voorvalle van
Vooraf: Van die mededelings in hierdie skrywe kom uit vorige blog-plasings, e-posse, City Press en Internetberigte. Maar die heel belangrikste inligting is verkry van ‘n familielid wat 35 jaar lank