Japie van Zyl is ‘n jong Vrystaatse boer wat in 2012 begin het om sy volksgenote dringend te waarsku omdat hulle as God se volk die ou paaie verlaat het.
Daar was die afgelope weke op die blog soveel verskillende uitsprake en menings oor geloof, Bybelse begrippe, kerkdogmas en rassekwessies, dat dit miskien tyd geword het om breedvoerig en in