“Die Raadsplan” bevestig net wat die Skrif sê
Volgens ‘n berig in die Volksblad van 5 Maart 2013 het die Menseregtekommissie (MRK) ds. Willie Smith se boek, Die Raadsplan, tot haatspraak verklaar. Dit volg nadat ene Izak van Niekerk glo reeds in 2010 ‘n klag oor die inhoud van die boek en die “gebruik van die Bybel soos dit Smith pas” ingedien het. […]
“Die Raadsplan” bevestig net wat die Skrif sê Read More »