Waarskuwing – meer geweld en stakings op pad

Na twee weke se gewelddadige optrede was daar ‘n tydelike “wapenstilstand” om die Minister van Arbeid, Mildred Olophant, kans te gee om werkers se looneise te oorweeg. Maar haar uitlating dat verhogings eers in April verwag kan word, was dadelik ‘n vuurthoutjie in die smeulende kruitvat en dis byna seker dat die stakers se gewelddadige […]

Waarskuwing – meer geweld en stakings op pad Read More »