Denver-lughawe: ‘n Vrymesselaar en NWO paleis

Die Denver-lughawe is in 1995 voltooi as ‘n plaasvervanger vir die destydse Stapleton-lughawe. Die oorspronklike kosteberaming vir die projek was ongeveer $1.7 miljard, maar verskeie vertragings, klaarblyklike swak beplanning, onpraktiese ontwerpe asook verskeie ander kontroversiële redes het die kostes uiteindelik opgeskuif na $4.8 miljard. In media bronne is die konstruksie van die lughawe destyds bespreek […]

Denver-lughawe: ‘n Vrymesselaar en NWO paleis Read More »