Vaandel Uitgewers | Boervolk | Siener van Rensburg

De la Rey

Swart wolk oor Coligny

Die land het in die afgelope paar maande progressief in ’n toestand van feitlik totale anargie verval. Statistiese gegewens toon dat daar net hierdie jaar reeds sowat 3 000 voorvalle van onrus landswyd was – dit sluit in stakings, padblokkades, betogings, die verminking van blankes se diere en die plundering en verwoesting van blankes se besighede […]

Swart wolk oor Coligny Read More »

Siener, geroepe Godsgesant

Die meerderheid blankes in Suid-Afrika het geen erg aan Siener van Rensburg se visioene nie. Sy profetiese boodskap vir sy volksgenote word steeds deur hulle verwerp. Hulle beskou dit as die onsamehangende gebrabbel van ‘n verstandelik versteurde; hulle verag sy goddelike waarskuwings; in die media word hy gereed deur sogenaamde ‘kenners’ afgekraak en bespot as

Siener, geroepe Godsgesant Read More »

Die gras word groen…

Septembermaand is in die geskiedenis al bewys as ‘n tyd van groot rampe, wêreldwye finansiële ineenstortings, politieke veranderinge en onheilspellende konflikte. Mnr. Jaap Marais het al in 1970 gesê dat wanneer Septembermaand aanbreek, moet jy jou oog op die Parlement hou, (want) drie keer reeds het Suid-Afrika ’n nuwe Eerste Minister in September gekry en

Die gras word groen… Read More »