
Daar is weereens ‘n teenstrydigheid en halwe antwoorde wat deur die media aan ons probeer verkoop word in verband met Mandela se gesondheidstoestand. Soos dit vir ons wil voorkom, is daar geen hoop op herstel nie en sal die mediese span hom ook nie onbepaald aan die lewe kan hou nie. Continue reading Mangaung 2012 vs Mandela