Posted on 82 Comments

Die Beplande Rewolusie is aanstaande

Die Suidlanders het ‘n tydjie gelede ‘n insiggewende artikelreeks (Beplande Rewolusie) op hulle webtuiste geplaas. Inligting wat ons ontvang het, bevestig nie net wat in die artikels bekend gemaak is nie, maar ontbloot ook die verraderlike wyse waarop bedenklike liberale groeperinge ware behoudende regsgesindes valslik verbind het aan politieke misdade wat deur die ANC regime as hoogverraad beskou is! Continue reading Die Beplande Rewolusie is aanstaande

Posted on 2 Comments

Nasionalisering – ‘n voldonge feit

Die regering gaan so gou moontlik Suid-Afrika se Bilaterale Beleggingsooreenkoms met die Europese Unie kanselleer, en sodoende die laaste waarborg dat daar nie genasionaliseer word nie, uitskakel. Daarna is die deur wawyd oop vir beslaglegging op elke soort eiendom in blankes se besit.

Hierdie versekering het Ronald Lamola, adjunkpres. van die ANC-jeugliga, aan Suid-Afrika se swart jeug gegee, en voorspel dat soortgelyke gebeure wat in die laat-negentigs in Zimbabwe afgespeel het, hier verwag moet word: Continue reading Nasionalisering – ‘n voldonge feit