Posted on 149 Comments

Die helfte is ons nimmer vertel

Vooraf: Van die mededelings in hierdie skrywe kom uit vorige blog-plasings, e-posse, City Press en Internetberigte. Maar die heel belangrikste inligting is verkry van ‘n familielid wat 35 jaar lank by Eskom werksaam was. Hy het ons enkele dae gelede laataand geskakel met die volgende woorde: “Alles wat julle van Eskom gehoor of in die media gelees het, is nie die helfte van die werklike situasie nie. Maak gereed vir die ergste!” Ons ander bron is ‘n oud-werknemer van Denel. Continue reading Die helfte is ons nimmer vertel

Posted on 57 Comments

CNN – revolusie binne drie maande in SA

Gedurende die laaste maande van 2012 was daar kort-kort berigte in die media van ‘n dreigende revolusie of burgeroorlog in Suid-Afrika. Selfs die bekende toekomsbeplanner, Clem Sunter, het gesê Suid-Afrika is net “één gebeurtenis” weg van ‘n Arabiese lente – (en daardie gebeuternis kan dalk nog vannag of môre plaasvind). Ons noem slegs enkele “gebeurtenisse” wat moontlik die vuurhoutjie by die kruitvat kan wees… Continue reading CNN – revolusie binne drie maande in SA