Vaandel Uitgewers | Boervolk | Siener van Rensburg

Chinese

VN berei moontlik voor vir Mandela se begrafnis

Sedert die plasing van die blog-artikel, VN magte reeds in SA (12/7/2012), het ons talle versoeke ontvang vir opvolginligting met meer resente gegewens. Ons het sedertdien verskeie berigte ontvang dat daar in Kimberley-omgewing ‘n Fema-konsentrasiekamp bestaan, maar kon dit tot dusver nog nie bevestig nie. Indien van ons lesers dalk oor meer inligting (of selfs

VN berei moontlik voor vir Mandela se begrafnis Read More »

CNN – revolusie binne drie maande in SA

Gedurende die laaste maande van 2012 was daar kort-kort berigte in die media van ‘n dreigende revolusie of burgeroorlog in Suid-Afrika. Selfs die bekende toekomsbeplanner, Clem Sunter, het gesê Suid-Afrika is net “één gebeurtenis” weg van ‘n Arabiese lente – (en daardie gebeuternis kan dalk nog vannag of môre plaasvind). Ons noem slegs enkele “gebeurtenisse”

CNN – revolusie binne drie maande in SA Read More »

VN magte reeds in SA

In Januarie vanjaar het ons ‘n berig op die blog geplaas oor die reeks opstande in Noord-Afrika wat deur die Jode en betaalde Amerikaanse agente in verskeie lande aangestook is. Ons het toe ook gewaarsku dat VSA soldate gedurende April-Junie 2012 in Suid-Afrika gestasioneer gaan word om ‘n verwagte “opstand” hier te beheer. Die vraag

VN magte reeds in SA Read More »