Siener se Donker Tyd: van korte duur?
Tant Bessie van Rooyen van Hennenman skryf dat Siener by geleentheid aan haar skoonvader die volgende gesê het: “Wanneer ons Donker Tyd begin, sien ek ‘n swart slang pik na die vrou op die troon oorkant die water en sy raak weg (Koningin Elizabeth). Dan begin ons moeilikheid hier in Johannesburg met bomme wat ontplof.
Siener se Donker Tyd: van korte duur? Read More »