So lyk ons trotse polisie-boewe

‘n Bende van 15 swart boewe in polisieuniforms het Saterdagoggend, 26 Februarie 2011, (omstreeks 04.30) toegeslaan op die Catz Pajamas-restaurant, in Melville, en niksvermoedende blanke klante wreed aangerand. Op beeldmateriaal van die restaurant se kringtelevisiekameras kan gesien word hoe die swaar gewapende polisielede by die kuierplek instorm en blankes links en regs begin toetakel, terwyl […]

So lyk ons trotse polisie-boewe Read More »