Franz Ferdinand en die 3de Wêreldoorlog
Kan die geskiedenis van 102 jaar gelede hom dalk herhaal na die koelbloedige moord op die Russiese ambassadeur Andrey Karlov, in die Turkse hoofstad Ankara, op Maandag 19 Desember 2016? Die moordenaar, ’n 22-jarige polisiebeampte, is deur veiligheidsmagte doodgeskiet, waarna sy ouers, suster en nog twee onbekende mans in hegtenis geneem is. Die ambassadeur, Andrey […]
Franz Ferdinand en die 3de Wêreldoorlog Read More »