
Siener: By Rustenburg brand ‘n vuur
Die sluimerende geweldsituasie in die land het byna oornag skielik verander toe Lonmin (by Rustenburg, Marikana), die wêreld se derde grootste platinumprodusent, Dinsdag sy Suid-Afrikaanse bedrywighede opgeskort en sy aandeelprys